Blog Archive

Sunday, April 04, 2010

a series of disconnected incidents and opinions


The One has been writing this post over a couple of weeks. He put the file on a flash disk for me while his Vista was having a tantrum. So here, without further ado, the much promised post.

Introduction by I

IETS VAN ALLES

Gistermiddag toe ek tv kyk en deur die kanale hop voel ek daar is ‘n groffie op die remote tussen die knoppies. Ek krap-krap, maar kyk nie. Later toe kyk ek en sien dat dit ‘n tsjortsie uitgedroogte bolongnaise sous is wat al begin rondhol. Ek was amper dood. Die goed was onder my nael in. Uitgedroogte stukkies kos en eintlik enige droë organiese ding laat my gril. It looks diseased. Dieselfde gevoel het by my opgekom toe ek eendag ‘n moesie op ‘n bun ontdek het. Dit laat my terug dink aan hoe fiemies/fobies ek as kind was. Wanneer ons geëet het mag niks op my bord aan mekaar geraak het nie, soos bv. die hopie rys, vleis en groente moes apart bly. Dit wat gemeng het of aan mekaar geraak het kon ek nie eet nie. Vandag nog hou ek nie van goed wat meng nie.

***

Alfred is ‘n slim hondjie, maar sy boetie, Geoffrey, het nie veel tussen sy ore nie. Ons sitkamer en kombuis is geskei van die slaapkamer en badkamer met ‘n stel trappe met ‘n tralie hekkie net voor die trappe na onder toe. Wanneer daar ‘n commotion buite aangaan (soos die werkers wat heeldag hier is wat ek nie regtig weet wat hulle doen nie, maar daar is gewoonlik sement betrokke) dan maak ek die hekkie toe en hou die honde bo, want anders gaan hulle soos wolwe aan. Alfred is te vet om deur die hekkie se tralies te klim, maar Geoffrey kan daar deurkom en laat waai dan onder toe. Die ding is dat Geoffrey nie weer kan terug kom deur die hekkie se tralies nie. Hy klim halfpad deur en dan moun hy net en kannie verder nie. Dit gebeur so 10 keer ‘n dag. Ons het so ‘n maand terug by Romans pizza gekoop en mens kry mos twee pizzas in ‘n groot plat boks. Die het goed gewerk voor die hek se tralies om vir Geoffrey te verhoed om deur te klim en te wandel onder toe. Saterdag toe ons by die huis kom (ons het altwee gewerk) toe het Alfred die boks verorber. Ons moet spoedig weer pizza eet.














***

All sentient beings have the ability to obtain enlightenment. Can it sometimes be that a mind can get a glimpse of enlightenment and then not be completely ready for it, be damaged? Can the result be schizo-affectiveness? A dud of the big cycle?

***

The One is trying to teach himself French from books and CDs and finds the basics not too difficult. I wonder why are there so many languages in the world? The Christians probably believe it is because of the incident at the tower of Babel but what explanations are there for non-religious people? What was the very first proper language’s name? What did it sound like? Was it first just spoken and then later written down? Languages are very intertwined today. My book says that about a third of English contains French words, for example the word “garage”. And look at the French spelling in the word “beautiful”.

***

I find, and I think most people do, that emotional pain is sometimes harder to cope with than physical pain. We deal with physical pain by taking pills of all kinds and by mending broken bodies. If only painkillers worked for emotional pain too. I think I’ll become the world’s richest person if I can develop such a medication; medicine to heal a broken heart.

***

We don’t need more money, we don’t need greater success or fame, we don’t need the perfect body or even the perfect mate – right now, at this very moment, we have a mind, which is all the basic equipment we need to achieve complete happiness.
- HH Dalai Lama

***

When I sat down I heard the astronaut talk for the first time.
“They have sent me to you” he said in a radio voice.
“How do you know about them?” I said.
This is odd.
“Only the devil would recognise you”.
Flashlights, nightmares, sudden explosions. All happening at once. Talking behind his back. Conniving his demise to extinction. What is left of him?
“Who is God?” I asked the astronaut.
“Where I am now there is no god of any kind; only existence” he said.
“Do you notice that your oxygen is disconnected?”.
“Yes”.
“You don’t need oxygen?”.
“No, not anymore; I have a curtainised sphere now”.
“I don’t understand you.” I moaned.
“I’ll give you just one wish; anything.” he offered.
“Make me well” I said without hesitation.

***

Daai mielietjie

Mielies is eintlik snaakse goed. Wanneer ons mielies eet kom dit gewoonlik uit ‘n blikkie; geel en soet. Nou die aand toe drieneer ek ‘n blikkie mielies en toe gaan maak ‘n paar van hulle hulself tuis in die zink se gika saam met die rafels wat daar vassit wanneer die wasmasjien se pyp daar dreineer:










Mielies verteer nie. Nie eers die honde kan mielies verteer nie, maar ek suppose hulle help om mens regular te hou:











***

Alfred se mees onlangse oortreding, atrocity, crime, was toe ons Saterdagmiddag tuis kom van die winkels af. Hy het homself weer gehelp tot ons boekrak in die tv-kamer (alles-kamer) net soos hy soms maak met die boekrak in die slaapkamer (alles-kamer nr 2). Hy het ‘n gesonde eetlus om ongesonde voorwerpe op te eet. Dit is die skade tot en met laas nag twaalf uur in die laaste jaar wat ons hier by die oumense bly :
4 CDs
2 pad-atlasse
1 wêreld-atlas se hoek afgekou
6 novels en nie-fiksie
3 geringbinde boeke

Alfred/Pokkel/Pokkie/Pokkeloks/Pô-pô/Popski: “Wie’s Pokkel? Kan ek sy kos ook kry asb?”.

Anyway, ons is baie lief vir ons Pokkie. Die oumense hier het drie honde: Trixi (grys german shepherd vroutjie, Fluff (Grys “maltees”) en Bambi (bruin en wit dalmation). Die naam Bambi klink dalk gaaf, maar die ding is ‘n draak. Laas jaar toe ons die ou mense se huis moes oppas toe hulle Kaap toe was (en vir die sekuriteitswag aandete gemaak het) toe het ons die ou tannie se ge uitgebreide instruksies goed gevolg en vir Bambi in die kombuis toegemaak en die deur gesluit (sy kan deure oopmaak) en Trixi en Fluff het die res van die huis vir hulself. So het almal ‘n rustige nag.Die ou tannie se rede vir die uit-mekaar-houding van die honde is “omdat Bambi haarself soms op Fluff forseer”. Toe Bambi nou aleen in die kombuis is vir die nag het sy die koskaste begin oopmaak en sakke voëlsaad en neute en allerlei oor die vloer gestrooi. Die oumense se agterdeur is altyd oop en wanneer Bambi buite is met ‘n toe deur soos die foto wys dan weet ons dat Bambi weer twak aangejaag het.











***

Liz moan hoekom sy ook nie in die blog feature nie so hier is ‘n foto van ons VIRGIN kat. Sy het die foto sy titel as volg gegee: “Spot the cat.”










Written by The One

0 comments: