Monday, March 21, 2011

Love

Ek weet ek het al hieroor baie geblog,maar ek kan dit nie genoeg se nie: ek en my geliefde is so lief vir mekaar. Ons is werklik soos twee legkaartstukke wat in mekaar pas. Hoe die groote heelal ons twee mekaar laat vind het weet ek nie. Dit is asof n hoer inteligensie die twee stukkies bymekaar gesit het. Die een kan nie die prent voltooi sonder die ander nie. Die prent is soms warm en rond, soms het dit skerp hoeke,maar die liefde (wat ek nooit gedink het ek sal vind nie) is altyd daar.
Sent from my BlackBerry® wireless device
Post a Comment